Gallery Video
JONGENSFONTEIN NUUS & VIDEO - 'n Groepie genaamd 'Coastal Cleanup Conservation' het Saterdag 22 Julie by Jongensfontein, buurdorp van Stilbaai in die Suid-Kaap, begin om die kus skoon te maak.
Hulle beplan om hierdie projek deurlopend te doen, al met die kuslyn langs na verskillende dorpe, maar benodig ook die gemeenskap se hulp hiermee.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
VIDEO & FOTO'S: WILMA ADAMSON, SUID-KAAP FORUM REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Jongensfontein, Hessequa nuus'