Gallery
STILBAAI NUUSFLITS - 'n Klompie bome is vroeër die maand op Stilbaai en Melkhoutfontein geplant.
Dit maak deel uit van die 100 000 Trees-projek.
Raadslid Ben Smith (wyk 1) het Maandag 7 Augustus bome op Melkhoutfontein aangeplant, waarvan sommige by die ingang van die dorp en ander voor die kliniek.
Bankies vir inwoners om op te sit sal ook neergesit word.
Lees meer hieroor in volgende week se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'