Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Die beste van die bestes het verlede week by die plaaslike landbouskou kom pronk en paradeer.
Oud en jonk het na die skougronde gehaas om in die pret te deel.
'n Ou gunstelling, die massa atletiek het gesorg dat die paviljoen volgepak was.
Merino Classics en ook die Boerboel hondeskou het baie aandag getrek.
Kyk hier na van die fotos wat deur die loop van die week geneem is.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in hierdie week se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'